Die Lenteskou is die belangrikste landbouskou in die noordelike gebied van Suid-Afrika. Die skou vier die beste in landbou en is gasheer tot ‘n volledige aanbieding van plaasdiere wat beeste, kleinvee-rasse en interessante perderasse insluit, asook karkas-aktiwiteite. Drie nasionale kampioenskappe, asook verskeie streekskampioenskappe, sal vanjaar by die skou aangebied word.
The Spring Show is the premier agricultural show for the northern areas of South Africa. The show celebrates the best of agriculture and hosts a full range of farm animals, including cattle and small livestock breeds, interesting horse breeds and carcass events. Three national championships, as well as numerous regional championships, will be held at the show this year.
| OUR VALUED SPONSORS |
![]() |
![]() ![]() |
![]() ![]() |






